|
Zoetzuur Varkensvlees
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500 g varkfilet, in dun repies gesny
1 knoffelhuisie gekneus
50 ml (4 e) tamatiesous
25 ml (2 e) sjerrie
12.5 ml (1 e) heuning
12.5 ml (1 e) witwynasyn
25 ml (2 e) sojasous
25 ml (2 e) sonneblomolie
1 wortel, geskil en in repe gesny
225 g preie, ontpit en in repe gesny
1 rooi soetrissie, ontpit en in repe gesny
200 g sampioene, afgevee en in kwarte gesny
100 g babamielies, gehalveer
410 g blik pynappelstuk
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Marineer varkfilet vir 30 minute in die mengsel van knoffel, tamatiesous, sjerrie, heuning, asyn en sojasous.
Verhit olie, haal vleis uit marinade en roerbraai vir 5 minute.
Voeg wortels, preie, soetrissie, sampioene en babamielies by en roerbraai vir 5 minute.
Meng res van die marinade, pynappelstukke met sap en mielieblom saam. Giet
in pan en kook vir 5 minute tot sous effens verdik. Sit dadelik voor op rys.
|
|
|